STERFABRIEK: Waar drome realiteit word!
Vergelyk ons kursus opsies
SUPERSTER: Vonk
R349/maand
Wat jy kry:
-
Eerste toegang tot selektiewe feeste en events
-
Eksklusiewe Sterfabriek-student voordele
-
Sterfabriek gemeenskap toegang
-
1 Sterklas per maand
-
1 Industrie-hangout per maand
-
5% Afslag van Sterfabriek vennote
-
2 Eksklusiewe onderhoude per maand
-
20% afslag op studio opnames
SUPERSTER: Die Fundamentele Kursus
R18 950
Wat jy kry:
-
Eerste teogang tot selektiewe feeste en events
-
Eksklusiewe Sterfabriek-student voordele
-
Sterfabriek gemeenskap toegang
-
Loopbaanbegeleidingsessies
-
Die Fundamentele Kursus
-
Toegang tot vorige Sterklasse
-
1 Sterklas per maand
-
Weeklikse Industrie-hangouts
-
15% Afslag van Sterfabriek vennote
-
40+ Eksklusiewe onderhoude
-
Weeklikse hangouts
-
30% afslag op studio opnames
Gebou met elke vlak musikant in gedagte.
Maak nie saak waar jy in jou lewe is nie, of jy elke dag by die werk veg, diep in jou studies verlore is op universiteit of skool of elke aand gig en jou dae op die pad spandeer, jy kan hierdie reis saam met ons in jou eie tyd volg en jou drome 'n werklikheid maak!
Ek’s besig met my studies, maar ek wil nie my droom op ys sit nie. Sterfabriek pas perfek in my skedule in —dis maklik om te doen, en ek voel vir die eerste keer dat ek my droom regtig kan najaag sonder om my studies op te offer.
Die "Hustler"
Ek het ‘n voltydse werk en het vir jare gedink my droom van ‘n musiek loopbaan is iets van die verlede. Maar Sterfabriek het dit weer moontlik gemaak—ek werk deur die dag en bou my loopbaan in musiek saans en oor naweke. Vir die eerste keer in ‘n lang tyd glo ek weer my droom kan ‘n realiteit wees.
Die Dromer
Ek leef vir musiek en gig saans, maar ek het altyd gewonder hoe ek my loopbaan na die volgende vlak kan neem. Sterfabriek gee my die kans om my dae slim te benut—ek leer, beplan, en bou my loopbaan wanneer ek nie op die verhoog is nie. Dis presies wat ek nodig gehad het.
Die Werkende Musikant
Wat die Sterre sê
“Leer ken die business my Bru. It's the music BUSINESS. If you want the viral hit, you might get the viral hit, if you are consistant. Maar as jy nie die besigheid verstaan nie, is jy môre weer uit."
eARLY B
"Toe ons begin het, het ek nie regtig geweet wat en waar en hoe nie, Sterfabriek gee vir jou letterlik die kans om presies te leer hoe om by die regte mense uit te kom en jare se wag te spaar. As jy wil weet hoe om jou musiek loopbaan te begin gaan join Sterfabriek se waglys nou."
daniel, Die Piessangskille
"Ek dink partykeer kan ’n mens sien ’n kunstenaar het geen benul wat in die industrie aangaan nie en dit is vir my ’n rooivlag."
Ernst kleinhans, select musiek
“Moet nooit jou releases rush nie. Nooit. Weet presies seker wat jy wil doen en hoekom jy dit wil doen."
Henco Harmse, Spotify
"Wat ek vir jong skrywers wil sê is LEES. Daar's baie woorde, en boeke het baie woorde in."
Hunter Kennedy
"Jy moet ’n instrument leer omdat dit goed is vir jou siel, ek dink elke instrument is ’n nuwe taal, en elke taal is nog 'n hoekie van jou siel wat jy nooit ontdek het nie."
danie du toit, spoegwolf